Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thomas Kopache | |
Geboorte | 17 Oktober 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Kopache (gebore 17 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), Leaving Las Vegas (1995), Catch Me If You Can (2002), en No Country for Old Men (2007).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search